# Die ANC het ‘n hersaamgestelde leierskap vir Gauteng aangekondig. Dit is gedoen om party-strukture te versterk en voor te berei vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Die nuwe provinsiale taakspan bestaan uit die provinsiale sameroeper, Amos Masondo, mede-sameroeper Panyaza Lesufi, Ntombi Mekgwe, Hope Papo, Nomantu Nkomo-Ralehoko en Tasneem Motara. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbulula, het aan die media gesê die span se doelwitte is die uitroei van korrupsie, ekonomiese hervorming en gemeenskaps-betrokkenheid:
ANC verander Gautengse leierskap om party-eenheid en hernuwing te versterk [KLANK]
ENG MbalulaOnGPNewLeadership