Skip to content

ANC-taakspan in KZN kondig nuwe leierskap aan [KLANK]

# Die sameroeper van die ANC se taakspan vir KwaZulu-Natal, Jeff Radebe, sê die party sal ‘n hernuwingsprogram in alle streke van die provinsie bekendstel. ‘n Nuwe span met ervare leiers, insluitend die voormalige onderburgemeester van eThekwini, Belinda Scott, en die veteraan Nathi Mdladla, is aangestel om eenheid, bestendigheid en openbare vertroue te herstel. Radebe het op ‘n nuuskonferensie gesê die party sal aandag skenk aan die herstel van openbare vertroue en die opknap van strukture, en sal ook instellings soos Ithala-bank beskerm:

ENG RadebeOnNewTeam