# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê voorbereidings vir die plaaslike verkiesing in 2026 sal fokus om verlore aansien in die Wes-Kaap en Gauteng te herwin. Die Nasionale Uitvoerende Komitee het ‘n provinsiale trustee aangestel om ANC-strukture te herbou en te stabiliseer na ‘n nege-persent afname in steun in die Wes-Kaap. Hy het bevestig die voormalige premier van die Wes-Kaap, Ibrahim Rasool, sal die sameroeper wees:
ANC stel ‘n Wes-Kaapse beheerspan aan voor die 2026 verkiesing [KLANK]
ENG-MbalulaOnTeam
