# Die ANC sê hy vier die 2025 Comrades-marathon saam met die mense van Suid-Afrika en die wêreld. Die wedloop is tans aan die gang tussen Pietermaritzburg en Durban in KwaZulu-Natal. Die party sê die ikoniese wedloop bring duisende atlete en ondersteuners bymekaar in ‘n ware demonstrasie van eenheid, uithouvermoë en vriendskap. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê dit herinner Suid-Afrikaners daaraan dat hulle deur vasberadenheid en saamhorigheid enige uitdaging kan oorkom:
ANC sluit aan by mense van Suid-Afrika en die wêreld om die Comrades 2025 te vier
ENG MahlengionMarathon