# Die ANC het die tien belangrikste ingrypings uiteengesit om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. President Cyril Ramaphosa het tydens die afsluiting van die spesiale nasionale uitvoerende komiteevergadering in Boksburg gesê die maatreëls fokus op die uitbreiding van elektrisiteitsinfrastruktuur, die herlewing van die chroom- en mangaanbedrywe, die bevordering van plaaslike ekonomiese ontwikkeling en die versterking van openbare werk- en vaardigheidsprogramme. Ramaphosa voeg by die plan sluit ook die versterking van provinsiale ekonomieë en die bevordering van uitvoere onder die Afrika-kontinentale Vryhandelsgebied in:
ANC sit 10 belangrikste ingrypings uiteen om ekonomiese groei te laat herleef en werk te skep [KLANK]
ENG RamaphosaOnEconomyGrowth