Skip to content

ANC seker van ‘n begrotingskikking ondanks BTW-geskil [KLANK]

# Die ANC sê hy is vol vertroue dat politieke partye konsensus sal bereik oor die voorgestelde nasionale begroting, insluitend die omstrede verhoging van 0,5-persentasiepunte in BTW, wat op 1 Mei in werking tree. Dit volg op die DA se besluit om die verhoging môre in die Hooggeregshof in Kaapstad te beveg. Die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê die komende vergadering is van uiterste belang vir ekonomiese bestendigheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners:

ENG-MokonyaneOnBudget