# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee sê die land se ekonomie beleef ʼn noodtoestand en dringende optrede is nodig. Ekonomiese groei het in die eerste kwartaal verlangsaam met die bruto binnelandse produk wat ʼn geringe toename van 0,1-persent getoon het. Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in sy slotopmerkings gesê dringende optrede is nodig om die strategiese voorkeure in die Mediumtermyn-ontwikkelingsplan uit te voer:
ANC se uitvoerende komitee sê land se ekonomie is in ’n noodtoestand [KLANK]
ENG RamaphosaOnEconomy