# Die ANC se provinsiale taakspan in KwaZulu-Natal het onderneem om korrupsie en interne verdeeldheid te beveg as deel van sy hernuwingspogings. Die nuutaangestelde leierskap het verklaar lede sal geensins toegelaat word om hul posisies te misbruik vir persoonlike gewin nie. Die taakspan het ook onderneem om partystrukture te herbou, openbare vertroue te herstel en lede te verenig. Sameroeper Jeff Radebe het op ‘n nuuskonferensie gesê hulle fokus op voorbereiding vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing en die verbetering van dienslewering:
ANC se nuwe leierskap in KZN beloof om korrupsie en faksievorming te beveg [KLANK]
ENG RadebeOnFight