Skip to content

ANC sê konsensus in begroting is bereik deur volwassenheid en dialoog [KLANK]

# Die ANC sê die omkeer van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir die Parlement en Suid-Afrikaners. Die ANC, die IVP, ActionSA, die PAC, Rise Mzansi, BOSA, die UDM, die GOOD-party, Al-Jamah en die Patriotic Alliance het ‘n inligtingsessie gehou ná die besluit. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het die minister van Finansies, Enoch Godongwana en die Tesourie geprys oor hul respek vir Parlementêre prosesse, en het alle partye bedank vir hul hulp om die begrotings-dooiepunt op te los:

ENG MahlengiOnReversal