Skip to content

ANC-raadslede vergader vir geleentheid om dienslewering te versnel [KLANK]

# Die ANC, onder leierskap van die nasionale uitvoerende komitee, het alle partyraadslede van reg oor die land saamgeroep vir ʼn verpligte byeenkoms vandag in Johannesburg. Die doel is om vordering te beoordeel, riglyne te verskaf en dienslewering te versnel met aanspreeklikheid as middelpunt van die party se bedrywighede. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê een van die belangrike doelwitte van die vergadering is om die Dienslewering- en Infrastruktuur-aksieplan wat die NUK aanvaar het, bekend te stel:

ENG MbalulaOnRollCall