Skip to content

ANC parlementêre koukus betreur dood van Vroueliga se adjunkpresident [KLANK]

# Die ANC se parlementêre koukus het hartseer en skok uitgespreek na die dood Saterdag van die ANC-vroueliga se adjunkpresident, Lungi Mnganga-Gcabashe. Sy was ook voorsitter van die portefeuljekomitee oor toerisme, en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Die party se hoofsweep, Mdumiseni Ntuli, sê die 65-jarige Mnganga-Gcabashe het die land goed gedien:

ENG MdumisenionGcabashe