# Die ANC het van vandag tot Maandag ‘n spesiale vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee belê by die Birchwood Hotel in Johannesburg. Die NUK sal oor die ekonomie, regering en dienslewering beraadslaag, en riglyne vir die komende plaaslike regeringsverkiesing finaliseer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party beoog om sy status te herbou deur gekwalifiseerde kandidate te kies en te fokus op sleutelkwessies van ekonomiese ontwikkeling:
ANC NUK vergader om verkiesingsriglyne te finaliseer [KLANK]
ENG-MbalulaOnMeeting