# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het die verkragting van die sewejarige Cwecwe by die Bergview-kollege in Matatiele in die Oos-Kaap verdoem. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat geslagsgeweld en vrouemoord die gemeenskap uitmekaar skeur en eis dringende ingryping. Mbalula het wetstoepassers aangemoedig om beslissend op te tree en ‘n beroep op alle burgers gedoen om saam te veg teen geslagsgeweld:
ANC NUK eis geregtigheid vir slagoffer Cwecwe, dring aan op aksie oor geslagsgeweld [KLANK]
ENG-MbalulaOnCwecwe