# Met 68-persent van die stemme wat reeds getel is, loop die ANC nasionaal steeds voor met 31,72-persent, gevolg deur die DA op 24,87-persent en die MK-party met 8,84-persent. In Johannesburg, een van die mees bestrede metro’s, loop die DA voor met 41,09-persent, gevolg deur die ANC en ActionSA. In KwaZulu-Natal is die MK-party voor met 34,48-persent en gaan die eerste keer in twee plaaslike munisipaliteite, Richmond en Impendle, regeer. Die ANC loop voor in die Oos-Kaap en vyf ander provinsies, terwyl die DA in die Wes-Kaap lei.
ANC loop nasionaal steeds voor en MK-party vorder in KZN