Skip to content

ANC-kantoor vir Jong Vroue vra regering moet haalbare ingrypings versnel om geslagsgeweld in SA te bekamp [KLANK]

# Die ANC se kantoor vir Jong Vroue het die pandemie van geslagsgeweld en vrouemoord in al sy vorme veroordeel. Nkanyezi Thabethe van die ANC het verwys na die onlangse moord op twee graad 12-leerders van die Oos-Kaap, Sinothando Malinga en Ibanathi Peter. Sy sê die twee meisies is dood ná ‘n onskuldige besluit oor ontspanningsbedrywighede, waarna hul liggame aan die brand gesteek is:

ENG NkanyezionGBVF