Skip to content

ANC-leier in Kaapstad-metroraad bedank, sluit aan by DA [KLANK]

# Die ANC-leier in die Kaapstad-metroraad, Banele Majingo, het bedank en by die DA aangesluit. Die DA se metrostreeksvoorsitter, JP Smith, het Majingo verwelkom en sy belyning met die DA se waardes van skoon regering en ekonomiese groei uitgelig. Majingo, wat lewenslank ‘n politieke aktivis is, spreek bewondering uit vir die DA se verbintenis tot dienslewering. Smith sê die DA bly daaraan toegewy om die mense in die Wes-Kaap te dien:

ENG-SmithOnMajingo