# Die ANC sê die VSA se besluit om vlugtelingstatus toe te ken aan 49 Afrikaners, is gebaseer op vals bewerings van vervolging. Die party verwerp die idee dat enige groep in Suid-Afrika etnies geteiken word en noem die skuif ‘n politieke plan om demokrasie te ondermyn. Die party sê hierdie individue vlug nie vir gevaar nie, hulle vermy geregtigheid en gelykheid. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, dring aan burgers moet verenig om die waarheid, grondwetlike waardes en nasionale soewereiniteit te verdedig:
ANC kritiseer VSA se besluit om vlugtelingstatus aan Afrikaners toe te ken [KLANK]
ENG MahlengiOnAfrikaners