Skip to content

ANC-jeugliga verwelkom begroting, vra verwydering van DA-ministers en -adjunkte [KLANK]

# Die ANC-jeugliga verwelkom die goedkeuring van die 2025/26-begroting, wat Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese uitdagings sal aanpak. Die liga het egter kommer uitgespreek oor die DA se teenkanting van kritieke beleide en sy voorgestelde besnoeiings aan maatskaplike besteding. Die nasionale woordvoerder, Zama Khanyase, sê die liga het gevra dat DA-ministers onmiddellik uit die regering van nasionale eenheid verwyder word, omdat hulle na bewering inklusiewe regering ondermyn:

ENG-KhanyaseOnDA