# Die ANC Jeugliga sê hy gaan voort om pogings om politieke moorde te beëindig te ondersteun en die land se demokrasie te beveilig. Borgtog is Dinsdag geweier vir die gewese munisipale bestuurder van uMzimkhulu, Stanley Sikhosana, wat verbind word met die moord op die vorige ANC Jeugliga sekretaris-generaal, Sindiso Magaqa. Die nasionale woordvoerder van die jeugliga, Zama Khanyase, sê die inhegtenisnemeing van Sikhosana maak deel uit van KwaZulu-Natal se politieke moorde taakspan wie se werk krities noodsaaklik is om politieke geweld aan te spreek en vertroue in die regstelsel te herstel:
ANC Jeugliga sê hy gaan voort om pogings om politieke moorde te beëindig te ondersteun [KLANK]
ENG ZamaonPoliticalKillings