# Die nasionale uitvoerende kommittee van die ANC het sy verbintenis aan Swart Ekonomiese Bemagtiging herbevestig as ‘n sleutelinstrument om vorige ongeregtighede aan te spreek en huidige ekonomiese ongelykhede te verminder. Die party het sy spesiale NUK-vergadering in Boksburg, in Ekurhuleni, Gauteng, gister afgesluit. In sy slotopmerkings het party-president Cyril Ramaphosa beklemtoon dat transformasie ‘n deurlopende proses is en sentraal staan tot die bevording van die nasionale ontwikkelingsplan:
ANC herbevestig sy verbintenis aan Swart Ekonomiese Bemagtiging en vermindering van ongelykhede [KLANK]
ENG RamaphosaOnCommitment