Skip to content

ANC Groter Johannesburg Streek sê metro se R97-miljard begroting is pro-armes en op hervorming gerig

# Die ANC Groter Johannesburg Streek sê die Stad Johannesburg se R97-miljard begroting vir die 2026/2027 boekjaar wys ‘n dappper en beslissende intrede wat gerig is op herstel van die metro. Die begroting is gerig op die versterking van bestuur, die verbeter van belastinginsameling, vermindering van elektrisiteit- en waterverliese en die bevordering van operasionele doeltreffendheid. Hy voeg by die die leiers van die metro moet geloof word vir die hervorminggerigte en ontwikkelingsbegroting ten gunste van armes wat ter tafel gelê is. Dis ‘n begroting wat hervorming nastreef en fiskale volhoubaardheid in balans met die dringende behoeftes van inwoners bring.