Skip to content

ANC dien ‘n lys van meer as 9 000 verkiesingskandidate in [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party het nege-duisend-128 kandidate oor die nege provinsies vir die plaaslike regeringsverkiesing ingedien. Hiervan is agt-duisend-947 kandidate by die Verkiesingskommissie geregistreer wat wyksetels en proporsionele setels verteenwoordig. Mbalula sê 181 kandidate het nie die finale elektroniese registrasiestap voltooi nie. Hy sê dit sluit 130 proporsionele en 51 wykskandidate in, wat ses rade in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat raak:

ENG-MbalulaOnAffected