# Die ANC het hulde gebring aan die adjunkpresident van die party se Vroueliga, Lungi Mnganga-Gcabashe, en haar beskryf as ‘n dienaar van mense en ‘n vurige voorstander van vrede, vroue-emansipasie en waardigheid. Die 65-jarige is Saterdag oorlede. Ten tyde van haar dood was sy ook ‘n lid van die Parlement en die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Toerisme. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê Mnganga-Gcabashe laat ‘n kragtige nalatenskap van beginselvaste leierskap en nederigheid agter:
ANC bring hulde aan Vroueliga se adjunkpresident Lungi Mnganga-Gcabashe [KLANK]
ENG MotsiriOnLungi