Skip to content

Ampli Energy is die jongste hoofstuk in SA se hernubare-energieveldtog [KLANK]

# Energiehandelaar Discovery Green en die petrochemiese reus Sasol het ‘n nuwe maatskappy genaamd Ampli Energy bekendgestel. Die maatskappy beoog om hernubare energie meer toeganklik en goedkoper vir klein, medium en mikro-ondernemings te maak. Sasol het 450 gigawatt-uur se elektrisiteit per jaar vir Ampli Energy-kliënte opsygesit as deel van die eerste fase. Discovery Green se uitvoerende hoof, André Nepgen, sê hulle hoop dat die nuwe maatskappy ‘n aansienlike impak op die land se kweekhuisgasvrystellings sal hê:

ENG NepgenOnAmpliEnergy