Skip to content

Amnestie Internasionaal veroordeel Israel oor onderskepping van flottielje, doelbewuste uithongering van Palestyne [KLANK]

# Amnestie Internasionaal sê Israel se onwettige onderskepping van die Global Sumud-flottielje toon hul vasberadenheid om doelbewus die Palestyne in Gaza uit te honger. Daar is op ten minste 39-vaartuie met humanitêre hulp beslag gelê en tientalle bemanningslede is in hegtenis geneem toe hulle Israel se blokkade probeer breek het. Shenilla Mohamed van die organisasie het die optrede veroordeel as intimidasie van vreedsame aktiviste, en vra vir die onmiddelike vrylating van aangehoudenes:

ENG-MohamedOnFlotilla