# President Donald Trump van Amerika het ʼn uitvoerende bevel onderteken wat tariewe vir meer as 60 lande aanpas terwyl die nuwe tariewe op ingevoerde goedere vandag van krag word. Dit is so hoog as 41-persent vir Sirië en 40-persent vir Laos en Mianmar. Kanada se tarief styg van 25- tot 35-persent. Suid-Afrika se tarief bly onveranderd op 30-persent. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê die hersiene tariewe sluit ʼn daling in op goedere uit Israel, Indië en Lesotho:
Amerika kondig nuwe tariewe vir tientalle lande aan terwyl Suid-Afrika op 30% bly [KLANK]
ENG LeavittOnTariffs