Skip to content

Amerika en Europese Unie stem in tot raamwerk vir handelsooreenkoms [KLANK]

# President Donald Trump sê Amerika en die Europese Unie het ʼn handelsooreenkoms-raamwerk bereik wat ʼn oorkoepelende tarief van 15-persent sal hef op alle EU-goedere wat Amerika invoer. Dit volg nadat Trump aangekondig het heffings op die meeste goedere uit die EU sal van 1 Augustus af van die 10-persent universele basislyn tot 30-persent verhoog word. Trump en die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het gister in Skotland beraadslaag. Trump sê die ooreenkoms is tot almal se voordeel:

ENG TrumpOnEUTradeDeal