Skip to content

Alles gereed vir eerste getuie in Madlanga-kommissie, Nhlanhla Mkhwanazi [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie sê hy is gereed vir openbare sittings wat aanstaande Woensdag by die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria begin. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in wetstoepassing gemaak het, sal die eerste getuie wees. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, het ‘n opdatering oor die kommissie se gereedheid gegee en sê ‘n vertroulike blitslyn om inligting aan te meld, is vir die publiek in werking gestel:

ENG MichaelsOnReadiness