Skip to content

Alle veldbrande in die Wellington-omgewing is onder beheer [KLANK]

# Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê alle veldbrande in die Wellington-omgewing is onder beheer. Die grond is egter op sommige plekke nog baie warm, wat opruiming en waarneming noodsaaklik maak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê brandbestryders en grondbemanning van CapeNature het uitstekende vordering gemaak om die brande in Wellington en Witzenberg te blus. Sy sê spanne in Wellington het hulle hande gisteraand vol gehad toe ʼn opvlamming in Doolhof eiendom bedreig het:

AFR Jo-AnneonAllWildfires