Skip to content

Algerië waarsku Internasionale Geregshof dat verbod op agentskap vir vlugtelinge Palenstina se hede en toekoms in gevaar stel [KLANK]

# Algerië sê Israel se verbod op die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge, UNRWA, is ’n aanval op die hede en toekoms van die Palestynse volk. By die Internasionale Geregshof in Den Haag het Maya Sahli Fadel van Algerië gesê dié optrede skend internasionale reg en bevorder dubbele standaarde wat die beginsels van die VN-Handves en globale geregtigheid oortree:

ENG FadelOnBan