Skip to content

Al Jama-ah verwelkom skrapping van BTW-verhoging [KLANK]

# Die Al Jama-ah-party sê die skrapping van die beoogde BTW-verhoging van ‘n halwe persentasiepunt is ‘n oorwinning vir elke Suid-Afrikaanse huishouding. Volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, volg die besluit op samesprekings met verskeie politieke partye en aanbevelings deur die parlementêre komitees. Die leier van Al Jama-ah, Ganief Hendricks, sê hulle was deurgaans gekant teen onderdrukkende belasting – ook BTW – wat die armes en werkersklas onregverdig beïnvloed:

ENG GaniefonVATVictory