# Die Al Jama-ah-party se leier, Ganief Hendricks, sê pous Franciskus se voorspraak vir menseregte en sy uitsprake teen Israel se optrede in Gaza sal gemis word. Die 88-jarige pous is gisteroggend dood. Hendricks sê pous Franciskus het ʼn trotse nalatenskap wat die uitdaging van ongeregtigheid insluit:
Al Jama-ah sê pous Franciskus se voorspraak vir menseregte sal gemis word [KLANK]
ENG GaniefonPope