Skip to content

Agt sterf in ongeluk op N2 naby Scottburgh

# Agt mense is dood in ‘n laatnag-botsing op die N2 naby die Scottburgh-afrit in KwaZulu-Natal. Vyf van die slagoffers was kinders. Volgens Arrive Alive het ‘n ligte voertuig van agter teen ‘n vragmotor gebots, met twee mense in ‘n bedenklike toestand. Die owerhede ondersoek die oorsaak van die ongeluk.