Skip to content

Agt in hegtenis geneem in Namcor-gekoppelde korrupsie-ondersoek, verdere arrestasies volg [KLANK]

# Vier voormalige National Petroleum Corporation of Namibia-werknemers en vier privaat individue is hierdie week in Windhoek in hegtenis geneem op aanklagte van korrupsie gekoppel aan vorige transakies met Namcor. Die Anti-Korrupsiekommissie sê al agt staan tereg op aanklagte onder die Teen-Korrupsie Wet. Die hoë-profiel name sluit die voormalige besturende direkteur van Namcor, Immanuel Mulunga, in. Frederico Links van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die klagtes spruit uit ’n mislukte brandstoftransaksie van 52-miljoen-rand met Enercon:

ENG-LinksOnArrests