# Agt leerders van Milnerton High School is geskors ná ‘n boelie-voorval verlede week. Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê die besluit verseker ‘n regverdige dissiplinêre proses en prioritiseer leerders se veiligheid. Berading en psigososiale ondersteuning word verskaf. Onderwyswoordvoerder, Bronagh Hammond, het die publiek versoek om nie die video van die voorval te deel nie, en beklemtoon dit vererger die slagoffer se trauma en skend die regte van die leerders wat betrokke was:
Agt hoërskool-leerders van Milnerton geskors ná boelie-voorval [KLANK]
ENG-HammondOnSuspension