Skip to content

Agt G4S-beamptes geskors nadat Mangaung-gevangene se dood as moord verklaar is [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste het agt G4S-beamptes, insluitend die direkteur van operasies, geskors nadat ʼn gevangene verlede maand tydens ʼn klopjag by die Mangaung Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein dood is. Mangaung-amptenare sê Mpho Makhubeni het ʼn asma-aanval gehad. Die lykskouing het egter getoon hy het beserings gehad wat met ʼn stomp voorwerp toegedien is, en deur inaseming van pepersproei vererger is. Die kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sê G4S-personeel het Makhubeni aangerand:

ENG ThobakgaleOnOfficials