# Die Internasionale Energie-agentskap waarsku indien daar geen vordering is met die beëindiging van die Midde-Oosterse oorlog nie, sal oliemark-gevare teen die einde van Julie ‘n rooi sone betree. Aanvalle op energie-infrastruktuur en die sluiting van die Seestraat van Hormoes verwyder meer as 14-miljoen vate Midde-Oosterse olie per dag. Die uitvoerende direkteur, Fatih Birol, sê die oorlog het die grootste voorsieningskrisis in die geskiedenis geskep:
Agentskap se hoof waarsku internasionale oliemark kan teen Julie gevaarsone betree [KLANK]
ENG BirolOnRedZone