# Die voormalige president Thabo Mbeki sê Afrika moet belê in die ontwikkeling van vaardighede wat die ekonomiese groei van Afrika sal bevorder. Hy het gister die 15de jaarlikse Thabo Mbeki-lesing in Dar es Salaam in Tanzanië aangebied, onder die tema, Stand van die Vasteland – herlewing van die Afrika-renaissance. Mbeki sê Afrika moet die kaders ontwikkel om kundig te wees oor Afrika-beleid en daarop te reageer:
Afrikadag: Mbeki sê Afrika moet belê in vaardighede wat groei op kontinent sal bevorder [KLANK]
ENG MbekionAfricaDay