Skip to content

Afrikadag: GIWUSA sê Suid-Afrika beskerm diktatorskappe in Afrika [KLANK]

# Die nywerheidsvakbond GIWUSA sê terwyl die vasteland Afrikadag herdenk, beskerm die Suid-Afrikaanse regering diktatorskappe in Afrika terwyl hulle voorgee dat hulle demokrasie voorstaan. Giwusa-president, Mametlwe Sebei, sê dit gebeur in Eswatini, Zimbabwe, Uganda en Egipte, terwyl die regering bande met Israel handhaaf maar ook aanspraak maak op solidariteit met Palestina:

ENG MametlweonAfricaDay