Skip to content

Afrika-unie sê Suid-Afrika se uitsluiting van G20 sal Afrika se stem by globale ekonomiese besprekings ondermyn [KLANK]

# Die voorsitter van die Afrika-unie Kommissie, Mahmoud Ali Youssouf, sê dis betreurenswaardig dat Amerika Suid-Afrika van die G20 uitsluit. Elke jaar neem ʼn ander lidland die G20-presidentskap waar en besluit oor die leiersberaad se agenda. Amerika het dié posisie vanjaar by Suid-Afrika oorgeneem. Youssouf sê Suid-Afrika se uitsluiting van Desember se G20-leiersberaad in Miami ondermyn Afrika se stem in die wêreld se ekonomiese besprekings en neem die fokus weg van die vasteland:

ENG YoussoufOnSA