# ʼn Nuwe studie het onthul dat Afrika se vinnige verstedeliking voëls se verskeidenheid bedreig. Navorsers gebruik burgerwetenskap-data van Keniaanse en Nigeriese projekte, wat inligting oor voëls karteer, om insig te kry oor hoe verstedeliking voëls, hul verskeidenheid en ekologiese funksies in hierdie nasies beïnvloed. Navorser Ashoka Mukpo het op die Mongabay-podsending gesê stede se grootte sal na verwagting teen 2030 verdriedubbel, en die moontlike uitwerking daarvan op voëls en biodiversiteit is veral kommerwekkend:
Afrika se vinnige verstedeliking bedreig voëls se verskeidenheid [KLANK]
ENG-MukpoOnCities