Skip to content

Afrika Mayibuye Movement vra vir deursigtige ondersoek na omstandighede van Nathi Mthethwa se dood [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye Movement het kommer uitgespreek oor die omstandighede van die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is dood by die Hyatt Hotel aangetref, met die owerhede wat selfdood vermoed. Die woordvoerder van die party, Sydney Baloyi, het sy meegevoel teenoor die familie uitgespreek en vra vir ‘n deeglike en deursigtige ondersoek na sy dood:

ENG BaloyiOnMthethwa