Skip to content

Afrika Mayibuye en “March and March” werk saam aan immigrasie-uitdagings [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging en March and March vra vir ‘n verenigde benadering tot Suid-Afrika se immigrasie-uitdagings. Na ‘n bilaterale vergadering gister in Johannesburg, het Afrika Mayibuye en die anti-onwettige migrasiegroep ooreengekom om saam te werk aan openbare bewusmakingsveldtogte, beleidvoorstelle en betrokkenheid deur belanghebbendes wat daarop gemik is om ‘n gemeenskaplike immigrasiestrategie te ontwikkel. Die sekretaris-generaal van die beweging, Laazola Ndamase, het ‘n beroep gedoen op samewerking tussen die regering, besigheid en die burgerlike samelewing om oplossings vir immigrasie-uitdagings te vind:

ENG NdamaseOnUnifiedApproach