# AfriForum sê die pas-aangekondigde vennootskap tussen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en Mangaung se Verkeersdepartement in die Vrystaat hou die risiko in om burgerlike wetstoepassing te militariseer. Die organisasie waarsku dat militêre opleiding vir verkeersbeamptes die publiek se vertroue kan ondermyn en wetstoepassing kan wegskuif van ‘n gemeenskapsgebaseerde benadering. Jacques Broodryk van AfriForum het om duidelikheid gevra oor die omvang van die Weermag se betrokkenheid, en benadruk dat verkeers-wetstoepassing ’n burgerlike funksie moet bly:
AfriForum waarsku oor ‘n militêre benadering by Mangaung se Verkeersdepartement [KLANK]
AFR BroodrykOnDeal