# AfriForum het gewaarsku die voorgestelde Gaswetsontwerp kan mededinging, beleggingsekerheid en eiendomsregte ondermyn indien dit in sy huidige vorm aanvaar word. Die organisasie sê die wetgewing gee die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika oormatige magte oor lisensiëring, die bepaling van die gasprys en infrastruktuur. Lambert de Klerk van AfriForum dring daarop aan die regering moet deursigtige regulering en sterker beskerming van eiendomsregte verseker:
AfriForum waarsku Gaswetsontwerp hou risiko’s in vir beleggings en eiendomsregte [KLANK]
AFR-DeKlerkOnGasBill