# AfriForum sê 46-persent van die drinkwater in Suid-Afrika is onveilig vir menslike gebruik en die meeste watersuiwerings-aanlegte is op die randjie van ineenstorting. Die organisasie het sy jaarlikse blou-en-groen-druppelprojek van stapel gestuur om munisipale drink- en afvalwater in byna 160 dorpe te toets. Die eerste monsters is by die Hammanskraal-polisiestasie en die Rooiwal-suiweringsaanleg in Gauteng geneem. Marais de Vaal van AfriForum waarsku onveilige water en riool verhoog die gevaar van cholera:
AfriForum waarsku 46% van SA se drinkwater is onveilig vir menslike gebruik [KLANK]
AFR MaraisOnUnsafeWater