# AfriForum vra ‘n volledige ondersoek na herhaalde sekerheidsbreuke by basisse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Gauteng, insluitend inbrake en wapendiefstal. Die organisasie sê dit dui op ernstige nasionale veiligheidskwessies en moontlike sindikaatbetrokkenheid of interne samespanning. AfriForum het ook aangebied om die Weermag te help met opleiding oor die uitvoering van sekerheids-beoordelings. Woordvoerder Jacques Broodryk sê strenger beheermaatreëls is nodig om strategiese militêre infrastruktuur te beskerm en verdere oortredings te voorkom:
AfriForum vra volledige ondersoek na veiligheidsbreuke by SANW-basisse[KLANK]
AFR BroodrykOnBreaches