# AfriForum het die Verenigde Koninkryk se besluit om die leier van die EFF, Julius Malema, ‘n visum te weier, verwelkom. Die Verenigde Koninkryk het na sy ekstremistiese retoriek en ondersteuning van groepe soos Hamas verwys en ook na sy getuienis in die Gelykheidshof in 2022 tydens AfriForum se saak oor die slagspreuk, Kill the Boer verwys. Ernst van Zyl van AfriForum beklemtoon Malema het nie die reg om teen die besluit te appelleer of dit te laat hersien nie:
AfriForum verwelkom Verenigde Koninkryk se besluit om Malema ‘n visum te weier [KLANK]
AFR-VanZylOnMalema-UK