# AfriForum het premier Mandla Ndlovu se bevindings verwelkom oor die duur aankoop van 22 skootrekenaars deur die Mpumalanga Onderwysdepartement vir twee-miljoen-rand. Die burgerregtegroep, wat beswaar gemaak het deur die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, sê die premier het onreëlmatighede en ’n toesmeerdery bevestig. Alana Bailey van AfriForum sê stappe soos koste-herwinning, amptenare wat op swartlyste kan verskyn en moontlike aanklagte is belangrike stappe vir aanspreeklikheid.
AfriForum verwelkom Mpumalanga premier se optrede oor skootrekenaarskandaal [KLANK]
AFR-BaileyOnLaptops