Skip to content

AfriForum verwelkom Konstitusionele Hof se mylpaalbeslissing oor die Wet op Burgerskap [KLANK]

# AfriForum het die Konstitusionele Hof se bevestiging van ‘n 2023-bevel deur die Appèlhof verwelkom, dat ‘n artikel van die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap, Wet 88 van 1995, ongrondwetlik en ongeldig is. Die bepaling het bepaal dat Suid-Afrikaanse burgers outomaties hul burgerskap verloor as hulle vrywilliglik burgerskap van ‘n ander land verkry het. Sue-Ann de Wet van AfriForum sê die Konstitusionele Hof se beslissing is ‘n mylpaal vir duisende Suid-Afrikaners in die buiteland:

AFR DeWetOnCitizenship